mpü
 

Unfortunately you do not have the required plugin.

Download Flash plugin free
 

Tuis

Welkom by mpue.com

mpü is 'n ervare vennoot in vertaal- en lokaliseringsprojekte, wat spesialiseer in die bestuur van tegniese vertalings op elke alle gebied van gesondheidsorg, geneeskunde, farmaseutika, chemie, tegnologie van mediese toestelle, lewenswetenskappe, biotegnologie, biologie, nanobiotegnologie, inligtingstegnologie en fisika.

mpü ken die taal

en vertaal en lokaliseer

mpü het ’n baanrekord

en het ’n uitstekende reputasie vir hulle klem op gehalte en dekades se ondervinding op internasionale vlak.

mpü het die oplossing

en bring ’n breë spektrum professionele hulpbronne vir u byeen - om onbeperkte wêreldwye toegang tot die kern van taalvaardighede en vakkennis vir u te waarborg - met verskillende variasies van die mp4-vertaalproses.

mpü het die kundigheid

en koördineer u projekte vinnig en betroubaar oor die Internet met die nuutste vertaal- en kommunikasietegnologie. Deur die nuutste tegnologie vir veeltalige lessenaarsetwerk (DTP), formattering en uitleg te gebruik, optimaliseer ons die vertaalproses tot op die reproduksie- of drukstadium.

Die wisselwerking tussen taalkundige en tegniese kundigheid word effektief deur ons projekbestuur beheer.

mpü oortref verwagtings

en voldoen op ’n internasionale vlak aan alle uitdagings en vereistes soos verwag van ’n aktiewe vennoot op die gebied van gesondheidsorg, lewenswetenskappe en tegnologie van mediese toestelle.

Certified Partner Across

accredited by:

  • DIN EN ISO 9001:2000

enregistered for:

  • DIN EN 15038

mpue is member: